Die Biebs was nog nooit iemand wat geskroom het om met interessante haarstyle te eksperimenteer nie. Ons bedoel, wie sal ooit sy vlegsels (cornrows) vergeet?

Hailey made me get corn rows like an absolute douche bag, these will be off tomorrow trust me Danny

A photo posted by Justin Bieber (@justinbieber) on
Nou het die 22-jarige Sorry-sanger met nog ’n nuwe haredos vorendag gekom: regte, egte rastalokke.

Why

A photo posted by Justin Bieber (@justinbieber) on

Uit die perd se bek: “Waarom?”
Soos verwag was die internet nie beïndruk nie. Sosin glad nie.
Partygene het Justin van kulturele onsensitiwiteit beskuldig. "Bieber got dreads. There's your (unwanted) daily dose of cultural appropriation," het @samwhiteout getweet. "Justin Bieber has gotten to the point where you don’t even know what he appropriating, Dreads, braids or straw hay," het @neyshajasme bygevoeg.
Dan was daar natuurlik Seth Rogan se insette ook.

Noem jy jouself steeds ’n Belieber?

– Samantha Luiz

Ook op Huisgenoot.com:

Dié ma is verras met ’n vyfling – en dit nadat sy gedink het sy gaan net een baba hê

Dis nou tyd vir Sylvester die leeu om te kalmeer

Is dié een van die wreedste of oorspronklikste poetse ooit?

‘Papierman’ omskep Britse stede in bekende Disney-tonele

Ons kan heelwat by dié 4-jarige gimnas leer

Mense ‘woedend’ ná wag vuurwapen ‘per ongeluk’ laat afgaan en twee seuns beseer