Justin Bieber se eks het heel gemaklik gelyk by die ongelooflike sexy Tommaso Chiabra terwyl hulle op ’n waterponie gery het. Ons hoop hulle raak sommer gou ’n paartjie! Jammer Jelana-aanhangers, dis tyd om aan te beweeg!

rs_634x951-140722160015-634.Selena-Gomez-Jet-Skiing-St-Tropez.ms.072214

-Janine Nel