Sy paadjie het onlangs van Selena Gomez geskei en deesdae is Justin Bieber se ma, Patricia, weer die nommer-een-vrou in sy lewe.

Om dit te bewys het die 18-jarige sangsensasie sy ma se geboortedatum op sy regterbors laat tatoeëer in Romeinse letters. Justin het glo Maandagaand sy nuutste tatoeëermerk gekry, het die Mail Online berig. Lees meer hier.