Justin het die oulike kiekie op Instagram gedeel en dit het geklink of hy in ’n goeie bui is daaroor. “Sy het gesê ek moet op haar wang soen en toe haar kop gedraai,” het hy geskryf.

Een ding is seker: Hy is nog net so lief vir sy Beliebers soos altyd!

justin-bieber-fan-kiss-instagram__oPt