Hy het ’n foto op Instagram gedeel van die model Yovanna Ventura met die onderskrif: “Ek sien jou in daardie Dolce-rok. Bly jy het pret gehad. :)”

Sy het dit beantwoord met ’n foto van hom en daarby geskryf: “#mcm jy lyk goed in daai pak.”

justin-bieber-flirty-insta

Dink julle hy gaan aan met sy lewe ná sy verhouding met Selena Gomez?

- Janine Nel