juan-nash

“My dubbel-country-album, Nashville, is klaar! Dit is een van my grootste drome wat waar geword het en ek dank my Hemelse Vader onophoudelik hiervoor!” het sy op Facebook verklap.

Sy het die album in die country-hartland, Nashville in Amerika, opgeneem.

Die album behoort van volgende week op die winkelrakke te wees.

- Joshua Carstens