• Vanaand om 23:30 op SS1 spook die vroue sewesrugby dit uit in die eindronde vir die goue medalje.
  • Denemarke speel vandag om 13:00 teen Suid-Afrika sokker. Jy kan al die aksie op SS3 volg.
  • Die eindronde in die vroue 100m-vlinderslag begin 16:40 op SS4; net daarna spook die manne dit uit in die 100m-borsslag eindronde op dieselfde kanaal.
  • Gesinkorniseerde duik (mans) se eindronde in die 3m en 10m begin 19:55 op SS4.
  • Drie aksiebelaaide strand-vlugbal-wedstryde, tussen Brasilë en Argentinië, Pole en Rusland en Spanje en Katar begin om 14:55 op SS5.
Amerika het reeds 12 medaljes, insluitend drie goud en vyf silwer, gewen. In die tweede posisie is China met 8 medaljes, insluitend drie goud. Suid-Afrika bekleë tans die twintigste posisie met een silwer medalje.

Hanging out with the South African Rugby Team in the Olympic Village! They are rocking the shades ? #Rio2016 #Olympics

A photo posted by The Olympic Games (@olympics) on