Die naweek voor sy 42ste verjaardag begin triomfantelik vir Joost van der Westhuizen.

Maar toe Sondag, verskyn die berig in Rapport wat dié oudSpringbokkaptein die soveelste pynlike dwarsklap van die afgelope paar jaar besorg.

In die berig beweer Joost se vervreemde vrou, Amor Vittone, hy het ’n verhouding met sy neuroloog, dr. Jody Pearl. Joost is erg ontsteld, maar nie werklik verras nie.

Nou is Joost sy dokter kwyt weens al die gerugte, want dr. Jody Pearl laat weet sy kan eenvoudig nie meer die skinderpraatjies en moddergooiery verduur nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.