Indien daar besluit word dat ’n ondersoek gedoen moet word, sal die WKOD dit hanteer.

Dít het aan die lig gekom in ’n omsendbrief wat deur die skool se beheerliggaam aan ouers gestuur is.

Gerugte doen die rondte dat Danie in ’n verhouding met Sunita van Dyk was. Die verkoolde lyke van Sunita en haar man, Jacques van Dyk, is op 10 Mei in hul huis buite Wellington gevind. In ’n eksklusiewe onderhoud met Huisgenoot het Danie die gerugte oor ’n verhouding met Sunita ten sterkste ontken. 

Die beheerliggaam se verklaring.

Die beheerliggaam se verklaring.