Jason Badenhorst (27), die wildvanger en jakkalsjagter van die Noord- en Oos-Kaap wat verlede week in ’n helikopterongeluk was, is breindood verklaar, berig Netwerk24.

Hy word egter nog geventileer sodat sy organe vir oorplanting gebruik kan word.

Christine Clark, wat van Engeland af gekom het om haar dogter en Badenhorst se verloofde, Lauren Senekal, by te staan, het vroeër aan Netwerk24 gesê die helikopter waarmee Jason en die vlieënier, Kobus Crouse jr., wild met ’n netgeweer op die plaas Oufontein in die Richmond-distrik in die Noord-Kaap geskiet het, het neergestort

LEES MEER HIER

Ook op Netwerk24

Moord op Karoo-boer ruk inwoners

Kyk: 9?500 wapens in Vereeniging vernietig