Wanneer drankies geniet word is Suid-Afrikaners meer geneig om foto’s van hulself op sosiale netwerke soos Facebook te laai.

Dít is die bevinding van ’n peiling deur die advertensie netwerk InMobi.

Nagenoeg 80% van Suid-Afrikaners oor die ouderdom van 18 wat aan die peiling deelgeneem het, het aangedui dat hul interaksie met sosiale netwerke merkbaar toeneem wanneer hul alkohol gebruik.

Lees meer oor die peiling se bevindings hier.