Een van die mans moes met behulp van die Kake van die Lewe uit die Toyota bevry word, alhoewel die bestuurder genadiglkik slegs geringe beserings opgedoen het.

Nog ’n man en jong kind het matige beserings opgedoen en is saam met die bestuurder na ’n nabygelieë hospitaal geneem.

Plaaslike polisie is steeds besig om die oorsaak van die ongeluk te ondersoek.