Lyk die meisie in die video bekend? Wel, sy behoort.

Die 24-jarige skoonheid Cindy Rosslind was ’n top-12 finaliste vir die Mej. Suid-Afrika-wedstryd in 2012. En sy is nie net ’n mooi gesiggie nie; dié dinamiese meisie het ’n graad in sielkunde.

-      Lara Atson