Luister na die een minuut lange toespraak wat hy by die Maharishi-universiteit van Bestuur in Fairfield, Iowa, gelewer het, waar hy ’n paar lewenswyshede gedeel het.

Jy sal die grapjas sommer in ’n heel nuwe lig begin sien.