Op die oog af lyk hy soos enige ander vyfjarige seun waar hy en sy maats mekaar al gillend op die grasperk jaag en pootjie.

Maar dan kom hy binnetoe en begin gesels van die dinge wat sy ouers laat glo ’n boodskapper woon hier onder hul dak.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met die vyfjarige Hugo Basson van Kammapark in Port Elizabeth wat beweer dat hy al saam met Jesus in die hemel was en dat hy al gesien het hoe die wêreld gaan “bewe soos jellie”.

Lees meer hieroor in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Bespreek vir Skouspel!

Volg Huisgenoot op Twitter.