En die retro-musiekvideo vir hul treffer Bang Bang is ook heel skaflik.

In die video woon die drie sterre elk ’n partytjie by, en dan beland hulle saam op ’n dakpartytjie in die stad.

- Lara Atson