Eind goed alles goed, nè?

Dit lyk of die gewese Top Gear-aanbieder, wat in onguns verval het, aangegaan het waar Zayn Malik in One Direction opgehou het.

Wel, een ding is seker – hy het sekerlik die “X-Factor”.