Die 32-jarige R&B-superster Jennifer Hudson is terug met nog ’n retro-liedjie, Dangerous, van haar derde album, JHUD, en dit gaan beslis byval vind by haar aanhangers. Ons reken dit is ’n groot verbetering op haar vorige enkelspeler, Walk it Out.

-      Lara Atson