“(Dis ’n) paar dae vroeër as wat ons verwag het,” skryf hy op Facebook. “Hy en Mia (sy vrou) is albei gesond.”

“Dankie vir jul gebede,” het hy op Twitter bygevoeg.

Luka is Jay en Mia se derde seuntjie, naas Aidan (7) en Samuel (4).

– Christiaan Boonzaier