Mano!” groet sy hom met ’n hartlike drukkie.

Hy staan terug, bekyk haar en raak liggies aan haar magie, want Erfsondes se Kate verwag ’n baba – in die regte lewe.

Op haar beurt verwonder sy haar ’n oomblik aan die baard wat Emmanuel Castis gekweek het noudat hy nie meer as haar geliefde Chris voor die kameras hoef te verskyn nie.

Met sy baard en haar bababoepie lyk die twee heel anders as in die trefferreeks op SABC2 waarvan die vyfde en laaste seisoen nou uitgesaai word.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.