As klein Mija huil,kom ouboet Jamie op sy stewige beentjies aangehardloop om mamma te roep.

“Jamie is dol oor sy nuwe babasussie,” vertel Michelle, die vrou van die sanger Jak de Priester (35), in hul nuwe huis op die rustige plattelandse dorp Parys in die Vrystaat.

Maar dit was nie altyd so nie.

Aan die begin het hy nie mooi geweet hoe om die nuwe baba se koms te verwerk nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.