.

, het die polisie Vrydag gesê.

“Ek kan bevestig ’n vier maande oue jaguarwelpie ter waarde van R20 000 is uit die dieretuin gesteel,” het die woordvoerder kapt. Chaka Marope gesê.

“Die welpie is twee weke gelede gesteel en bewyse stel voor dit is op die perseel doodgemaak en weggevat. Daar word vermoed dit is vir moetie gebruik.”

Hy het gesê die ondersoek duur voort en niemand is nog in hegtenis geneem nie.