Deesdae keer mense hom nie meer so maklik op straat voor soos toe hy nog in Song vir Katryn gespeel het nie.

Koppe draai steeds wanneer hy aangestap kom en daar word grootoog na hom beduie, want op die kassie is hy nou ’n baie gevaarlike man.

Jacques Bessenger vertolk die rol van die reeksmoordenaar in Erfsondes so oortuigend dat mense liewer op ’n veilige afstand bly.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.