Huisgenoot se Hannelie Booyens kuier op ’n winderige dag in Jack Parow se woonstel in die Kaap en dit lyk of ’n dwarrelwind ook deur sy blyplek op die boonste verdieping van ’n toringblok getrek het.

Dis die soort chaos wat jy in ’n rebelse tiener se slaapkamer sou verwag.

Maar vinnig word daar besef dat Parow ‘n ware sakebrein onder daardie la-a-ang pet wegsteek.

Lees hierdie artikel in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.