Hierdie seuntjie het beslis nie 'n selfbeeld-probleem nie!

Kyk net die skattige Aiden J. Garcia, 'n drie-jarige kindermodel van New York in Amerika wat al groot name soos Gap verteenwoordig het.

Bron: Instagram, BuzzFeed