Die Afrikaanse sanger Izak Davel het Maandag op beide sy Facebook- en Twitter-blaaie skakels vir sy nuwe musiekvideo gedeel.

Izak se nuutste album-vrystelling 'Vreesloos' is nou beskikbaar in musiekwinkels.

Die album het glo ‘n bonussnit waar Izak en sy broer saam die Onse Vader sing.

Kyk hier onder na die video.