Pietro Boselli, oorspronklik van Negrar in Italië, het by Londen se Universiteit-Kollege onderrig gegee. Een van die studente het meer oor hom op Google gaan soek en interessante fotos van hom gevind het. Binne enkele dae het meer studente in Pietro se klas foto’s van hom begin neem en aanlyn gedeel. Pietro, met ’n PhD in Meganiese Inginieurswese agter die blad, is in 2014 gekroon as Europese Fiksheidsmodel en hy nou meer as 115 000 volgelinge op Instagram. Volgens sy LinkedIn-profiel het hy eers as ’n onderwys-assistent gewerk, en tot en met Junie 2014 as dosent by Londen se Universiteit-Kollege klasgegee. Hy word nou verteenwoordig deur die modelagentskap Models 1.

A photo posted by Pietro Boselli (@pietroboselli) on

A photo posted by Pietro Boselli (@pietroboselli) on

A photo posted by Pietro Boselli (@pietroboselli) on