Wat kry jy as jy ’n teddiebeer en ’n babahondjie van agt weke kruis?

A photo posted by Tonkey Bear (@bearcoat_tonkey) on

Tonkey is ’n wollerige shar pei hondjie en internetgebruikers kan hulself nie keer om sy foto aan te stuur nie.

In die agt kort wekies wat hy al op die aarde is, het hy meer as 150,000 volgelinge op Instagram gekry. Die kleinding se aangenome ma, Christine Park, sê sy het aanvanklik sy Instagram-rekening oopgemaak om self ’n paar nuwe vriende te ontmoet en kon glad nie glo dat Tonkey so gou soveel volgelinge gekry het nie. Sy het aan Bored Panda erken dit is nogal sleg om so in haar troetelhondjie se skaduwee te leef. “Ek het ’n monster geskep – nes Victor teenoor Frankenstein – en nou in Frankenstein beroemd, en sy skepper is alleen in die skaduwees.” Bronne: news.com.au; Bored Panda  