'n Veerbootmaatskappy in die VK het 'n skreeusnaakse veiligheidsvideo vrygestel wat die wêreld aan die gons het.

Meer as 30 000 mense daarna gekyk sedert dit op 20 Maart vanjaar op YouTube gelaai is. In die video sing en rym die kaptein en sy bemanning in 'n poging om passasiers se aandag te hou terwyl hulle belangrike noodmaatreëls verduidelik.

Loer hier na die snaakse video: