In die foto sit Olivia op ’n stoel en borsvoed haar baba; haar bors is sigbaar. Die aktrise het die foto getwiet  en dit het lewendige debat uitgelok oor hoe betaamlik dit is om in die openbaar te borsvoed.  Olivia is stil oor die onderwerp, maar die foto se onderskrif lui: “Otis het melkskommel bestel. Gelukkig het ek daarvan by my gehad. Toe piepie hy op my rok. Goeie seun.”

Wat dink julle oor die onderwerp? Deel gerus jul mening op Facebook en Twitter.

-  Joanie Bergh

Bronne: channel.24.com, twitter.com

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.