Sy het geskryf: “Een hartkloppie... Een gesonde babatjie. Dis so ’n voorreg; dankie, Vader. Ons weet nog nie wat die geslag is nie.” Dit klink of of haar tweede swangerskap goed vorder.

- Suzanne Venter