Ouers word gereeld vermaan om seker te maak met wie hul kinders daagliks op verskillende sosiale netwerke kontak het. Drie ouers het dit 'n stappie verder geneem.

Hulle het Coby Persin toestemming verleen om hul dogters te nader - onder 'n vals naam en die profiel van 'n 15-jarige seun.

Ruim tyd in, kyk hierdie video tot aan die einde. En help beveilig jou kosbare kleinnode teen internetslenters.