Dit was 'n oomblik waaroor daar nog lank om die braaivleisvuur gepraat gaan word.

In die snikhete van 'n stryd wat baie bestempel as een van die senutergendste wedstryde ooit, het Japan daarin geslaag om die Springbokke met 34 punte teenoor 32 te klop. Groot sportgeeste, insluitend Jonny Wilkinson en Jonah Lomu, het hul tot Twitter gewend om die wedstryd in kleurvolle terme te beskryf. Selfs die skrywer van een van die gewildste reekse van alle tye, J.K. Rowling, het haar opinie gelug. Hier is van die beste en mees kreatiewe reaksies wat ons kon vind:

12002900_157445214599473_255251683038255682_n
12042889_158264844517510_2504560621943671560_n
Hier is van die groot name wat oor die wedstryd getweet het: