Op die oog af is sy ’n doodgewone, vriendelike kind wat soos elke sewejarige meisie hou van popspeel, DVD’s kyk en musiek luister.

Maar in werklikheid lewe klein Skye, die dogter van 7de Laan se Ingrid Paulus (35) en die akteur Denver Vraagom (40), weens outisme meestal in haar eie wêreld.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.