Daar's Ferarri-volgelinge en McLaren-liefhebbers. Maar een ding is seker - waar hierdie supermotors ook al is, laat hulle die koppe behoorlik draai. Kyk 'n bietjie wat onder elk se enjinkap aangaan.