Elke dag hoor en sien jy dit - op TV, oor die radio en in die pers: Spaar elektrisiteit. Hierdie infografika verduidelik vir jou meer rondom die verbruik van elektrisiteit.