Dharmendra Singh is amper 2,5 m lank en is die langste man in Indië. Die 32-jarige het ’n meestersgraad in Hindi, maar glo sy lengte verhoed dat hy sy droomvrou ontmoet.

Hy het nou by ’n fratsvertoning naby sy tuisdorp Meerut in Indië aangesluit en hoop om so ’n vrou te vind.

“Ek is baie gewild in die vertoning vanweë my hoogte,” vertel hy.

Kyk hier na sy storie:

Bronne; Barcroft TV, Huffington Post