Ina Bonnette vind dit moeilik om in die spieël na haar geskende lyf te kyk. Johan Kotzé het eers haar menswees afgetakel en nou voel haar liggaam ook vir haar dood.

Digte reën versluier die eksklusiewe wegbreekplek in die berge van Limpopo waar sy en haar dogter, Angelique, ’n paar dae lank stilte kom soek het ná die storm van geweld wat in hul lewe losgebars het.

In ‘n eksklusiewe onderhoud met Huisgenoot praat Ina Bonette oor haar nagmerrie ervaring byna ‘n maand gelede.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.