Maar die nagmerrie het pas ’n werklikheid geword. In ’n onderhoud met Krugersdorp News het haar man, ’n gebroke André Lategan, bevestig dat dit wel Hanle se lyk is wat gekry is.

Lees ook: Lyk van vermiste eiendomsagent van Krugersdorp moontlik gevind

In teenstelling met verskeie berigte was sy ten volle geklee en nie vasgebind nie.

Enigiemand wat lig op die saak kan werp, word versoek om kol. Verna van Staden by 011-951-1097 of 082-498-9484 te bel.

Bron: krugersdorpnews.com

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk: Mense vorm ‘trampolien’ om gesin uit brandende woonstelblok te red

Wêreld se eerste 3D-gedrukte motorfiets lig soos ’n veer

Twee van ons land se mooistes byeen in Monaco!

Gert van Rooyen: ‘Slagoffer’ verbreek stilte ná 39 jaar

‘Ek is so dankbaar’: Vrou wat 18 jaar gelede uit brandende gebou gered is, herenig met haar redder