Die Ice Bucket Challenge het nuwe hoogtes bereik; vanjaar is daar meer as R166 miljoen ingesamel, vergeleke met net R500 000 verlede jaar. Die geld is ingesamel vir die stryd teen amiotrofiese laterale sklerose (ALS), ook bekend as motorneuronsiekte (MNS). “Dit is iets groots. Dit beteken baie vir die ALS-vereniging,” het die hoof van die ALS-vereniging, Barbara Newhouse, gesê.

Heelwat bekendes het ook hul naam agter die veldtog gesit. Kyk hier na die skreeusnaakse video’s.

Emily Blunt en John Krasinski

Gareth Cliff

Zac Efron en Ashley Tisdale

Dave Batista

Britney Spears

David Beckham

Zoe Saldana

Simon Cowell

Niall Horan

Shakira en Gerard Pique

Robert Downey jr.

Cristiano Ronaldo

Jennifer Lopez

Eva Longoria

Matt Bomer

Anna Kendrick

Rory McIlroy en Tiger Woods