Soos ons almal alreeds weet, het Ian en Nina Dobrev (25) verlede jaar uitgemaak en miljoene aanhangers van The Vampire Diaries se harte gebreek.

Nou vertel die skinderblaaie Nikki en Ian is meer as vriende. Wat natuurlik sin maak: Hulle het die hele vampier-ding gemeen en is albei goeie vriende (of sal ons eerder sê eks-vriende) is met Nina . . .

-Janine Nel