’n Man van Seoel in Suid-Korea is amper deur ’n hysbak vergruis toe hy probeer uitklim het. Gelukkig het hy betyds terug in die hysbak geglip voor die deure hom kon vasdruk.

Kyk hier na die sekuriteitskamera se beeldmateriaal:

Bronne: YouTube, SBS/8News, Daily Mirror