’n Hyg-romanskrywer soek na ’n oopkop vrou vir “veilige seks” met die oog op sy nuwe boek.

Chad Leslie Peters het op die webtuiste Craigslist gesê hy soek na ’n vrou wat ’n maand lange seksuele verhouding sal hê ter voorbereiding op sy eersdaagse roman, ’n opvolg op The Affair: A Thirty Day Experiment in Love, wat in 2011 uitgereik is.

In die advertensie sê hy: “As jy instem om deel te naam moet jy dagboek hou van al jou gedagtes, indrukke en herinneringe van die maand lange affair wat ons sal hê.

Ek sal dan jou gedagtes by myne voeg sodat die leser twee weergawes van dieselfde erotiese storie kry. Een affair, soos gesien deur die oë van ’n man en vrou.”

KLIK HIER as jy aanlynontmoetings will probeer