Wat dryf mense om ’n moordenaar te huur en waarom dink hulle hulle kan met moord wegkom?

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot ondersoek ons al die onlangse huurmoorde in Suid-Afrika en gesels ons met verskeie kundiges oor hoe mense in Suid-Afrika so maklik met moord kan wegkom.

Een van ons joernaliste gaan stel self ondersoek in om te bepaal hoe maklik mens ‘n huurmoordenaar kan vind en haar bevindige sal die hare op jou arms laat regop staan.

Dit laat mens wonder: Wat is ’n  lewe deesdae in rand en sent werd?

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.