Hy's ontspanne en gerecharge. Hunter Kennedy, die liriekskrywer en ritmiese kitaarspeler van Fokofpolisiekar (FPK) en ook baskitaarspeler vir Die Heuwels Fantasties,is reg vir groot dinge.

Hy is pas terug van ’n vakansie in Mosambiek, waar hy en sy geliefde, Nelia Pieters, verloof geraak het.

“Tot einde Januarie was daar geen shows nie. Dit was so lekker om ’n maand af te hê, en dit saam met Nelia.”

Lees meer in die 2012 Herfsuitgawe van Huisgenoot-Tempo.

Volg Huisgenoot op Twitter.