Ten minste, die meeste van hulle (maar, laat ons nie te veel daaroor uitwei nie) Niall Horan, Liam Payne, Harry Styles en Louis Tomlinson is deur hordes ekstatiese aanhangers met slimfone en kameras (en natuurlik die gepaardgaande gille) by Lanseria-lughawe by Muldersdrift, Johannesburg verwelkom.

Cutie?????????????? #niallhoran #onedirection

A photo posted by MK (@mareliikok) on

Harry Edward Styles mensee A photo posted by MK (@mareliikok) on

LIFE GOAL COMPLETED #harrystyles #onedirection. For more photos : @mareliikok @kristen.mccann

A photo posted by Stella (@stella__venter) on

MY HART OH MY HART LIAM FLIPPEN PAYNE NIALL FLIPPEN HORAN EN HARRY FLIPPEN STYLES ??????????

A photo posted by kristen mccann (@kristen.mccann) on

Die groep tree more en Saterdagaand by die FNB-stadion in Johannesburg op en Woensdag, 1 April is dit die Kapenaars se beurt om te swymel .

One Direction has arrived in South Africa @stella__venter @mareliikok #bestdayofmylife

A video posted by kristen mccann (@kristen.mccann) on

Bykomende bron: Channel 24