VIDEO: Beeld.com

s berig Beeld.

Suid-Afrika is verlede week geruk toe dit aan die lig gekom het dat’n 36-jarige man sy vyf kinders tussen die ouderdomme van twee en 16?jaar oud glo jare lank as gevangenes aangehou het.

Hy het die kinders en hul ma glo aangerand en gemartel. Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat die beskuldigde sy 16-jarige dogter seksueel misbruik het.

Ingevolge die Wet op Seksuele Misdrywe is die publiek verplig om mishandeling by die polisie of by maatskaplike werkers aan te meld.

LEES MEER HIER

BRON: Beeld.com