Karlien van Jaarsveld het gister dié twee foto’s op Facebook gelaai. Eers die een van haar, Derick en die tweeling, met die woorde: “So uur terug . . . Pappa moet nog gaan stort . . . En mamma hare was . . . Waar gaan die tyd?”

En toe die foto, met die woorde: “Daniël teen my vas want ek’t 2 hande nodig vir al die bottels regkry . . . LOVE BEING A MOMMY!!!!!!”

Karlien en Derick

Karlien