Verlof is een van die klein gelukkies in enige werkende mens se lewe wat jou help om jou baterrye te herlaai en met nuwe energie na die werkplek terug te keer.

Maar het jy geweet jy kan jou verlof in 2017 slim beplan en so sorg dat jy vier mini-vakansies inwerk sonder om jou voorgeskrewe aantal verlofdae te erg te knou?

Neem eenvoudig op die volgende datums verlof:

Maandag 20 Maart

Woensdag 22 Maart

Donderdag 23 Maart

Vrydag 24 Maart

Maandag 24 April

Dinsdag 25 April

Woensdag 26 April

Vrydag 28 April

Maandag 7 Augustus

Dinsdag 8 Augustus

Donderdag 10 Augustus

Vrydag 11 Augustus

Woensdag 27 Desember

Donderdag 28 Desember

Vrydag 29 Desember

Danksy vakansiedae en naweke wat tussen hierdie datums lê, kan jy in totaal 37 dae afkry, maar net 15 amptelike verlofdae neem!

Nou moet jy net beplan hoe jy al dié nuutgevonde ontspanningstyd gaan nuttig!