Wil jy die dag saam met jou hele gesin deurbring? ’n Piekniek is altyd in die kol. SuperMa en Checkers gee jou goeie idees vir die volmaakte piekniekmandjie.

Kies ’n gebalanseerde maaltyd sonder te veel soetgoed vir jou piekniekmandjie. Onthou om water in te pak, want die kinders sal in die son rondhardloop en jy moet keer dat hulle ontwater. En moenie die sonblok vergeet nie!

Benodigdhede:

  • Aarbeijogurtdrankie R5,99
  • Ferrero Raffaelo R47,99
  • Slativrax R16,99
  • Mini Babybel-kaas R41,99
  • Laughing Cow-kaaswiggies R19,99
  • Rooi druiwe R16,99
  • Sir Juice pienk limonade R11,99
  • Salami R32,99
  • Swart Woud-ham R35,99
  • Baba-pruimtamaties R12,99
  • Trail Mix-neute en sade met bosbessies R32,99
  • Hummus-doopsous R18,99
  • Mange tout en babawortels R19,99
  • Samoesas R20,04
  • Geroosterde hoenderboudjies R12,34
  • 1,5 L stil water R8,99

Totaal koste = R357,24 by Checkers

Kyk ook na:

Snyplank R129,99; klein melamienskinkbord R19,99; stel van drie afdroogdoeke R59,99; pak van agt plastiekbakke R11,99; papierservette R24,99; pak van agt plastiekborde R34,99; pak van 20 papierstrooie R29,99; piekniekmandjie R99,99; vakuumfles R69,99, Checkers. Papierbekers met harte R6,50 vir ses, Merry Pak & Print.

Alles te kry by Checkers.

- Shelly Bergh

Foto’s: Megan Miller